The Moviesite Logo (left)The Moviesite Logo (right)



  coloured bars
Movie Site
Follow moviesitecoza on Twitter

New
Showing
Previews
Reviews
Pick
Top 10
4thcoming
Alphabetical
By date
By age
Showtimes
Blog/Discuss
New
4thcoming
Alphabetical
By date
Blog/Discuss
Pinup
Industry
Star stuff
Fanmail
Awards
100 Best
Oscars
Razzies
GoldenGlobes
BAFTA
By cellphone
Ratings guide
Plots
Privacy policy
Contact us
SABC 1
SABC 2
SABC 3
eTV
M-Net

Lied in my Hart


Lied in my Hart Gé Korsten speel die rol van 'n singende dominee, Paul Murray, wat baie gewild in sy myndorp-gemeente is. Hy is bevriend met Linda, die orreliste, wie se broer, Parra, hoop sy trou met die dominee. Maar dan verskyn die beeldskone Estelle Beukes, dogter van die mynbaas, op die toneel en begin 'n verhouding met die dominee.

Toe Parra hiervan uitvind, steek hy Estelle se sportmotor aan die brand en gaan kruip in die kerktoring weg waar hy deur Paul gered moet word. Paul trou met Estelle en die gemeente wil haar nie aanvaar nie. Hy sing Ave Maria in 'n Rooms Katolieke kerk en die gemeente is in vervoering. Uiteindelik vertrek hy en Estelle na Weenen waar die singende dominee deur middel van 'n kontak van Estelle in die operawêreld beland, maar nie voordat daar 'n intrige of twee is met 'n skelm agent en 'n slinkse adelike nie. Intussen is daar 'n ongeluk by die myn en Parra smeek Paul per brief om terug te kom huis toe.


Credits
CastGé Korsten, Mitsi Stander, Pietie Meyer
DirectorIvan Hall
FormatsDVD
SA DistributorNu Metro


Bookmark this page or share it with others

Like to receive e-mail notification when we update the site?
Your email address:
Hesitant? see our Privacy Policy. Or see samples.

Dingetjie is DynamiteEendag op 'n ReendagFiela se KindFred ClausHansieHoor My LiedKersfees Program
Lied in my Hart
Wall-EMostly GhostlyCoconuts

Copyright © 1996 — 2012 Zero 2 Infinity
SA Topsites ::

Acne Free in 3 Days!

Acne free in three days

Suffer from Acne?

Tried everything else?

How about a proven three-day cure?

Yes, you have the amazing ability to change the way you look and feel about yourself... right now!

Read more...


Burn the fat, feed the muscle

Burn the Fat, Feed the Muscle!

You're about to discover what might be the most powerful fat loss system ever developed. It's the same diet program fitness models and bodybuilders use to reach single digit body fat levels and achieve rock-hard muscle definition.

I guarantee it and I've got the results to prove it!

Read more...