The Moviesite Logo (left)The Moviesite Logo (right)



  coloured bars
Movie Site
Follow moviesitecoza on Twitter

New
Showing
Previews
Reviews
Pick
Top 10
4thcoming
Alphabetical
By date
By age
Showtimes
Blog/Discuss
New
4thcoming
Alphabetical
By date
Blog/Discuss
Pinup
Industry
Star stuff
Fanmail
Awards
100 Best
Oscars
Razzies
GoldenGlobes
BAFTA
By cellphone
Ratings guide
Plots
Privacy policy
Contact us
SABC 1
SABC 2
SABC 3
eTV
M-Net

Dingetjie is Dynamite


Dingetjie is Dynamite Hierdie grappige Boere-Wilde Weste fliek sal kykers herinner aan die Terence Hill en Bud Spencef spaghetti Wilde Weste rolprente waarop die skrywer, CF Beyers-Boshoff sinspeel in hierdie speelfilm se titels (wat heerlik komieklik is en nie misgeloop moet word nie.)

Dis 1930 en 'n bende terroriseer nou al hoe lank die plaaslike gemeenskap. Maar dit gaan nou tot 'n einde kom, met die aankoms van Dingetjie en Daan, twee wanaangepaste broers wat nie veel tussen die ore het nie, maar wat kan skiet en baklei. Hulle kry werk as vee-oppassers vir 'n plaaslike matriarg, maar die bende bekonkel 'n vals aanklag teen Daan vir bankroof, sodat hulle die vee kan steel. Dingetjie blaas die tronk op om Daan te bevry, en die plaaslike sheriff sit hulle agterna... en dit loop uit op 'n skietery op die dorpsplein.

Benewens die grenslose humor skitter Hal Orlandini in sy voorstelling van die buitengewoon-puntenerige skurk.

80 minutes, Parental Guidance


Credits
CastDon Leonard, Roelf Laubscher, Wena Naudé Hal Orlandini
DirectorIvan Hall
FormatsDVD
SA DistributorNu Metro


Bookmark this page or share it with others

Like to receive e-mail notification when we update the site?
Your email address:
Hesitant? see our Privacy Policy. Or see samples.

Dingetjie is Dynamite
Eendag op 'n ReendagFiela se KindFred ClausHansieHoor My LiedKersfees ProgramLied in my HartWall-EMostly GhostlyCoconuts

Copyright © 1996 — 2012 Zero 2 Infinity
SA Topsites ::

Burn the fat, feed the muscle

Burn the Fat, Feed the Muscle!

You're about to discover what might be the most powerful fat loss system ever developed. It's the same diet program fitness models and bodybuilders use to reach single digit body fat levels and achieve rock-hard muscle definition.

I guarantee it and I've got the results to prove it!

Read more...


Acne Free in 3 Days!

Acne free in three days

Suffer from Acne?

Tried everything else?

How about a proven three-day cure?

Yes, you have the amazing ability to change the way you look and feel about yourself... right now!

Read more...