The Moviesite Logo (left)The Moviesite Logo (right)



  coloured bars
Movie Site
Follow moviesitecoza on Twitter

New
Showing
Previews
Reviews
Pick
Top 10
4thcoming
Alphabetical
By date
By age
Showtimes
Blog/Discuss
New
4thcoming
Alphabetical
By date
Blog/Discuss
Pinup
Industry
Star stuff
Fanmail
Awards
100 Best
Oscars
Razzies
GoldenGlobes
BAFTA
By cellphone
Ratings guide
Plots
Privacy policy
Contact us
SABC 1
SABC 2
SABC 3
eTV
M-Net

Kersfees Program


Kersfees Program Dis Kersfees is 'n heerlike Kersprogram waar bekende kersmelodieë en gedigte met die verhale van 'n paar baie unike karakters, wat elkeen kersfees op 'n baie unieke manier vier, vermeng word. In die verhale en die kerslig en die musiek ontdek ons iets van die ware gees van Kersfees.

Die program word aangebied deur Doreen Morris en die kersliedere word gesing deur Hessel van der Walt (Dis Kersfees), Jan de Wet (O, die Vrolike), Anna Davel (Kyk hoe glinster die maan), Piet Smit (Hoor die Blye Englelied), Dozi (Stille Nag in Zulu), Natasha & Willie Joubert (Bethlehemster) en die Black Tie Ensemble sing die bekende Battle Hymn of the Republic.

Van die verhale wat vertel word is die van 'n man wat die afgelope twwe jaar Kersfees in antarktika gevier het, daar is die storie van die vrou wat elke jaar haar huis met 30 000 liggies versier, ons kyk hoe 'n Russiese ikoonskilder Kersfeees vier, ons kyk na kersbriefies van kinders en om te sien wat hulle regtig graag vir Kersfees begeer en ons besoek 'n kleuterskool vir arm kinders waar elke dag in die teken van Kersfees staan. Die gedig ''Maria'' van Elizabeth Eybers en die gebed van Franciskus van Assissi ''Here, maak my die instrument van U vrede'' word ook voorgedra.

Kersfees: Die mooiste verhaal: In hierdie baie spesiale program word die alombekende Kersverhaal op 'n uitsonderlike en nuwe manier vertel.  Hierdie inheemse en hedendaagse Kersverhaal speel hom af op Suid-Afrikaanse bodem, en watter beter plek kan daar dan wees as ons eie Betlehem in die Vrystaat?  Die verteller van die verhaal is Johann Symington, wat ook verantwoordelik was vir die teks. Dan is daar boonop 'n aantal bekende kunstenaars en groepe wat musikale bydraes lewer, want wat is 'n Kersverhaal sonder pragtige Kersmusiek. Kyk uit vir Alta Joubert as Maria en dDisselblom soos wat hulle nog nooit vantevore gesien is nie!

All Ages (Violence)


Credits
CastDoreen Morris, Hessel van der Walt, Jan de Wet, Anna Davel, Piet Smit, Natasha, Willie Joubert
Director
FormatsDVD
SA DistributorNu Metro


Bookmark this page or share it with others

Like to receive e-mail notification when we update the site?
Your email address:
Hesitant? see our Privacy Policy. Or see samples.

Dingetjie is DynamiteEendag op 'n ReendagFiela se KindFred ClausHansieHoor My Lied
Kersfees Program
Lied in my HartWall-EMostly GhostlyCoconuts

Copyright © 1996 — 2012 Zero 2 Infinity
SA Topsites ::

Burn the fat, feed the muscle

Burn the Fat, Feed the Muscle!

You're about to discover what might be the most powerful fat loss system ever developed. It's the same diet program fitness models and bodybuilders use to reach single digit body fat levels and achieve rock-hard muscle definition.

I guarantee it and I've got the results to prove it!

Read more...


Muscles for you

"How To Build A Powerful, Muscular New Physique... In 12 Short Weeks Or Less!"

Finally, a natural bodybuilding expert cuts right through the hype to reveal a simple, step-by-step solution that will allow you to pack inches of lean, shredded muscle mass onto your chest, back, arms and legs as quickly and efficiently as possible... Guaranteed!

Read more...